Foxconn mik na 50% van wêreldmark vir KI-bedieners
Foxconn se voorsitter, Young Liu, sê die maatskappy kan binne ’n paar jaar 50% van die wêreldmark vir KI-bedieners voorsien. Hy sê klante het reeds al sy produksiekapasiteit vir minstens ’n jaar en ’n half bespreek.



